|
Post by Admin on Jul 2, 2013 8:54:17 GMT 2
Geld is seker een van die grootste gesprekke wat in ons land aangaan, deesdae gaan alles oor geld.
In my navorsing tot vandag se gesprek, het ek af gekom op hierdie berig in die Beeld oor eerw. Frank Chikane. Wat my die meeste geraak het, is dat eerw. Chikane, twee weke terug in 'n pers verklaring gesĂȘ; " It is because of these whites in our country that the economy is not working, our economic problems today are all because of apartheid".
Weereens word dit uigewys dat wit mense se skuld is, die wit mense het geld gemaak uit apartheid, en wit mense nou hierdie geld moet terug belĂȘ in die land se ekonomie.
Wat is jou gevoel hieroor? Dink jy dat eerw. Chikane reg is in dit wat hy dink?
|
|