|
Post by Admin on Jul 4, 2013 8:04:41 GMT 2
"Muslim Awakening"
Die Moslems van die wêreld begin binnekort met hulle jaarlikse heilige Ramadaan. Die Ramadaan is 'n intensiewe tyd van gebed en vas vir elke moslem, en is een van die vyf pillare van Islam wat elke moslem moet voldoen.
Hierdie is ook 'n tyd wanneer ons as Christene werklik in gebed in druk vir die Moslem wêreld, wanneer ons werklik bid dat God sal kom in gryp en aan Moslems die waarheid oor Jesus Christus kom wys.
Hoe dink jy affekteer gebed hierdie deel van die wêreld? Kan ons gebede werklik 'n invloed hê op die Moslems, veral tydens Ramadaan?
|
|