|
Post by Admin on Jul 31, 2013 8:21:23 GMT 2
Dit is amptelik twee weke voor hierdie jaar se gebedskonferensie. Ons sien verskriklik daarna uit om te sien wat in God se hart is vir hierdie jaar. MOET DIT NIE MISLOOP NIE!! - die forums word dalk nog nie deur die kerk beheer nie, maar dit beteken nie ons kan nie die konferensie bemark nie -
|
|