|
Post by Admin on Aug 5, 2013 9:13:18 GMT 2
Een van die nuus berigte, op die forum, is Kanye West se nuwe album Yeezus, en die een lied op die CD, "I am God." Dit het groot kontorversie, en wyd verspreide kritisie veroorsaak, veral onder kerklike gemeenskappe. Tot so ver, dat verskeie kerke die stelling in geneem het, dat sekulêre musiek 'n produk is van duiwelse invloed is en geen plek het in die christen se lewe nie. Een kerk, het selfs so ver gegaan as om te sê dat "alternatiewe christelike musiek" ook onder dieselfde kam geskeer moet word. Alternatiewe christelike musiek is nou labels soos Christelike Rock, - R&B, - Hip-Hop ensovoorts. 'n Pastoor uit Amerika het gesê: " Secular music is evil, and these alternative christian bands are no better"In antwoord op die Pastoor se woorde; Wat is jou opinie oor sekulêre musiek ten osigte van die kerklike gemeenskap, en ook oor die alternatiewe christelike musiek. Het dit 'n plek in 'n Christen se lewe? - Editorial note: As jy meer wil weet oor die diepte van hierdie gesprek, besoek gerus m.youtube.com/watch?v=yA8vbfkV22c&feature=relmfu. -
|
|