|
Post by Admin on Aug 13, 2013 8:02:18 GMT 2
Hi Almal.
Vanaf 12 Augustus tot 26 Augustus neem ons deel aan die Danielsvas saam die Witbank Huis Van Gebed, en die Internasionale Huis Van Gebed in Kansas City. Deel van hierdie vas is ook, om te vas van die media, ons maak slegs gebruik van media om geestelike groei te bevorder. Daarom, sal daar geen nuwe forum gesprekke van ons kant af wees vir die volgende twee weke nie. Mile Bickle Skryf: "To fast media entertainment and only use the Internet for work-related purposes, and to only engage in entertainment that is overtly biblical (Bible stories, the life of Jesus, etc.)."
Indien enige iemand graag wil forums begin, is julle meer as welkom.
Mag die weke wat voorlĂȘ vir julle geseend wees.
xXx
|
|