|
Post by F. Goosen on Oct 29, 2013 8:43:52 GMT 2
Hi Almal.
Ek wil graag iets by julle hoor, ma ek wil ook half anoniem bly.
Eerstens sal ek sê ek is 'n christen, maar ek rook al vir meer as 8 jaar, ek het begin toe ek nog op skool was. Nou, altyd as ek mense vra oor rook, sê hulle dieslefde ding: Die bybel se niks reguit teen rook nie.
Kan iemand dalk vir my 'n ander antwoord gee, dalk bietjie duidelikheid oor hoe die christelike gemeenskap oor die algemeen reageer op 'n persoon wat rook.
Ek weet dat dit met tye net 'n slegte gewoonte is, maar ek is heeltemal te bang om persoonlik vir mense te vra wat hulle daarvan dink en wat ek daaraan moet doen.
Baie dankie.
|
|
|
Post by ex jeug on Oct 30, 2013 18:23:06 GMT 2
Rook in rook dit maak jou nie n miner christen as iemant wat nie rook nie.Mense wat se dit doen is skyn heilag
|
|