|
Post by Admin on Dec 3, 2013 8:29:31 GMT 2
Ek weet daar is 'n goeie rede hoekom dit die " omstrede e-toll stelsel" genoem word, maar nou is die kerk ook nou al daarby berokke? Mis ek iets? Ek haal graag 'n gedeelte uit die Beeld se berig uit: - Die volle berig is in vandag se beeld www.beeld.com/nuus/2013-12-02-maar-hlle-gee-stryd-gewonne-Ek kan verstaan dat mense omgekrap is daaroor, gekant is daarteen, almal het tog hul menings, maar het ons kerke nie meer belangrike sake om oor te stres as die e-toll stelsel nie? So, wat dink julle van die e-toll stelsel, en dink julle regtig die kerk moet by hierdie omstredenheid betrokke raak?
|
|