|
Post by Admin on Dec 19, 2013 6:40:05 GMT 2
Hi Almal.
So het die jaar nou basies tot 'n einde gekom. As ek terug kyk op die jaar, en wat alles gesĂȘ is, kom ek agter dt hierdie eintelik 'n bitterlike besige jaar was.
Vir die feestyd gaan ek as administrateur van die forum 'n bietjie saam die kerk op uitreik, so die forum gaan vanaf Vrydag 20 Desember tot Vrydag 3 Januarie, onder administrasie geplaas word, tensy julle wat die forum gebruik, vra dat die forum moet aktief bly.
Baie dankie vir elkeen wat 'n bydrae gelewer het tot die forum die jaar.
Mag hierdie vir elkeen, 'n geseende Christusfees wees, en voorspoed vir 2014!!
*L*
|
|