|
Post by Admin on Jun 13, 2013 8:42:15 GMT 2
Ek het myself eintelik belowe dat ek nooit 'n gesprek sal hê hieroor nie, net omdat dit so 'n kontroversiële onderwerp is, maar Vader het regtig die vraag op my hart gelê. Daar is oor die afgelope tyd baie sprake onder die kerklike gemeenskappe oor " radikale christene" en " awakenings" in kerke. Daar is amper daagliks nuwe nuusbriewe en berigte op webtuistes wat praat oor die " radikale mense" en hoe dit 'n invloed op die kerk het. Ek is veral geraak deur die kritiese uitkyk in HIERDIE berig. Wat is jou opinie oor die "radikale Christene" en "church awakenings[/u]"?
|
|