|
Post by Admin on Apr 9, 2014 6:47:29 GMT 2
Nadat ek, Sondag aand by 'n ander gemeente se aanddiens was, was die algehele ontvangs onder my broers en susters in die gemeente, nie juis iets om oor huis toe te skryf nie. Die algehele gevoel onder hulle, is dat net ons gemeente reg is, die regte idees het, en God op die regte manier dien. Nou wil ek hierdie vraag oop stel: Dink jy, dat God omgee, na watter gemeente se diens ek gaan op 'n Sondag, of dink jy God gee eerder om oor waar my hart is, en of ek wel in Hom glo?
Groete Admin
|
|
|
Post by barbara on Apr 10, 2014 9:57:41 GMT 2
Ek dink nie Hy gee om nie. Hy wil 'n verhouding met jou he en vra van jou om Hom te dien. Maak nie saak waar of saam wie nie. Die Gemeenskap van Gelowiges behoort verder te strek as net een kerk gebou. Op die ou end dien ons almal dieselfde God.
|
|
|
Post by Renette on Apr 10, 2014 9:59:36 GMT 2
ai en dan noem mense hulself christene ek verstaan dit nie altyd nie my opinie is dat watter kerk ek ook al besoek die kerk is net 'n dop dis die mense daar binne wat die kerk vorm... en in ons gemeente is al daaroor gepraat... ek gaan na die Huis van die Here of dit nou AGS of Hervormd of PPK OF WAT OOK AL IS ek dink nie God kyk van watter kerk ons is nie hy kyk wat in ons harte is...of gaan Hy eendag van ons vra was jy in die NG kERK dan kan jy BY die POORT INGAAN anders moet jy maar buite bly... ek dink nie soo nie...
|
|
|
Post by Pieter de Bruyn on Apr 10, 2014 20:28:06 GMT 2
dit is juis waar ons die fout maak, om sondag kerk toe te gaan maak nie van my kerk nie, omdat God my gered het en my uitgekies het, en ek in hom glo , maak van my sy kerk, As ek aan God behoort aanbid ek Hom ook waar ek in die werk is of waar ek op die markplein is,As ek sondag kerk gebou toe gaan omdat ek die instituut dien het die wat aan die instituut behoort seker aanspraak op my tyd en aandag, en sal hulle dan seker verwag ek moet hulle byeenkomste bywoon. Lekker gemeente wees waar jy ook al gaan.
|
|
|
Post by Ellneriom on Sept 20, 2019 7:03:59 GMT 2
Acheter Tadalis Sx 40 Mg Clomid Alcool Cialis Livraison Rapide En France <a href=http://levipill.com>viagra vs cialis vs levitra samples</a> Zithromax Generic Side Effects Zithromax And Side Effects Motilium
|
|
|
Post by Lesaderry on Oct 21, 2019 16:38:42 GMT 2
By Viagra Without Prescription Amoxicillin Tooth Infection Dose Priligy Uk Acheter <a href=http://ordercheapvia.com>viagra</a> Buy Cialis Generic Online 5mg France Precio Viagra Autentica Cialis Original Y Generico
|
|