|
Post by Admin on Jun 25, 2013 8:31:09 GMT 2
Die Woord van God
Ons kom elke dag. In kontak met die woord op een of ander tyd. Ons doen stiltetyd, of woord meditasie, maar ontmoet ons werklik die man tussen die woorde van die Bybel?
In die boek wat hulle behandel vir die Eiland uitreik skryf Marais die volgende: “I am convinced that the true purpose of the Word of God is to cause our hearts to burn with love and tenderness toward God . When the Word communicated the Word to their spirits, they felt it. It touched them. It was more than a Bible study. It was an encounter”
Dink jy dit is moontlik, in die besige lewens wat ons het, om werklik nog "encounters" te hê wanneer ons 'n bietjie tyd spandeer in die woord, of het God se woord net nog 'n boek geword?
|
|