|
Post by Admin on Jun 9, 2013 22:29:25 GMT 2
Ds. Maans van Zijl het 'n baie goeie idee gehad om van die sosiale netwerke gebruik te maak om die geestelikke gesprekke met mekaar te voer.
Ons wil graag van die forum gebruik maak om elke week die gesprekke te hou. Ons is nog besig om 'n paar "bugs" uit te sorteer. Wees maar asseblief geduldig.
Ons hoop werklik dit kan 'n effektiewe metode word om werklik daagliks as 'n gemeenskap met mekaar te gesels oor die die Heilige Gees en die werk wat hy doen.
|
|
|
Post by Renette on Jun 10, 2013 6:14:22 GMT 2
Kom ons raak stil en se dankie vir ale wonderlike voorregte wat ons het en dink aan alaml wat vandag koud kry...
|
|