|
Post by Admin on Nov 12, 2013 21:22:58 GMT 2
Haai almal, askuus dat die forum so stil was die afgelope maand, eksamen seisoen het sy pond vlies - of twee - kom eis.
'n Vraag vir die form het vanaand van 'n vriend af gekom.
Ek weet ons bring offergawes in die kerk, maar hy praat spesifiek hier van brandoffers. Miskien is dit my brein wat nie wil werk na eksamen nie, of dalk weet ek glad nie hoe om hom te antwoord nie ... maar ek weet nie hoekom nie ...
|
|