|
Admin
Jul 8, 2013 22:05:43 GMT 2
Post by Admin on Jul 8, 2013 22:05:43 GMT 2
Ek het oor die naweek vele ure spandeer aan verskeie admin afdelings van die forums.
1. Die Quick Reply is weer reg gemaak en werk volledig. 2. Regitrasies tot die forums is ook oor gedoen en werk weer reg.
Ek het ook Sondag 7 Julie, ons eerste nuusbrief uitgereik.
As daar enige ander vrae, foute, of voorstelle is, is jy meer as welkom om 'n boodskap te los.
xXx
*Editorial Note: Ek het 'n e-pos gekry van 'n persoon wat gevra het of die forums ekslusief vir lidmate van ons kerk is. My antwoord hier op: Nee! Enige persoon wat graag wil deel wees van die forum of enige gesprek, ongeag of hy/sy 'n lid van die NG Kerk Witbank Suid is, is WELKOM!
|
|