|
Post by Admin on Jul 30, 2013 7:11:20 GMT 2
Ek het baie lank en hard gaan dink oor wat om te skryf vandag, en hoe om dit te sê. Ek vind die beste is om net reguit te praat. Aborsies in Suid-Afrika en reg om die wêreld maak 'n verskyining in byna elke koerant. Ek sou graag verskeie statistieke wou op haal oor aborsies, maar die beste is om 'n gedeelte daarvan hier te sien. Ek weet wat verskeie lidmate van die kerk se siening is oor aborsies, en ook wat die bybelse beginsels is hieroor. Wat is jou siening oor aborsies? Of soos die Amerikaners sê: "Are you pro-life or pro-choice ... and why?"
|
|