|
Post by 1withthem on Oct 3, 2013 8:21:09 GMT 2
Vanoggend het ek 'n berig gelees oor die een verslawing waaroor niemand wil praat nie. - as ek verkeerd is, vergewe my tog -
PORNOGRAFIE
Nou het ek jou volle aandag! Pornografie is die een veslawing waaroor niemand ooit wil praat nie, dit is die probleem wat die wêreld toe smeer omdat dit geld maak, mense sê dit is nie 'n probleem nie, want dit maak tog niemand seer nie, maar dit is waar hulle verkeerd is dit breek verhoudings op, dit maak mense verslaaf aan iets wat hulle nooit kan kry nie ... dit is erger as drank en dwelms.
Dit is ook maar net my opinie, wat dink julle?
|
|
|
Post by pobosoreasud on May 12, 2019 10:42:11 GMT 2
|
|
|
Post by onixeroxo on May 12, 2019 12:27:04 GMT 2
|
|
|
Post by unuelaqafosop on May 18, 2019 21:55:20 GMT 2
|
|
|
Post by uvvekigay on May 18, 2019 23:15:33 GMT 2
|
|