|
Post by Atheist/God1995 on Oct 8, 2013 7:50:50 GMT 2
Voor amper twee weke terug, was ek 'n volledige atheis. Een van my vriende het saam met julle kerk Botswana toe gegaan, en toe hy terug kom het hy my vertel van hoe Jesus sy lewe verander het en ek het daar besluit om Jesus as verlosser aan te neem en my lewe vir Hom te gee.
Ek het nogsteeds vriende wat atheiste is, so Sondag aand met die terugvoer van julle uitreik het ek 'n vriendin van my oorreed om saam met my te kom. Toe die kinders sing "god's not dead, he's surely alive" toe vra sy vir my hoe hulle dit kan sĂȘ, hoe kan hulle seker wees?
ek wil dit graag hier vra: Hoe verduidelik ek vir 'n atheis, dat daar bewyse is dat God nog lewe?
|
|