thea
New Member
Posts: 5
|
voete was
Oct 9, 2013 8:03:31 GMT 2
via mobile
Post by thea on Oct 9, 2013 8:03:31 GMT 2
In John 13:8 se Jesus as Hy nie ons voete was het ons nie deel aan HOM. Hoekom is die voete was so belangrik? Wat beteken dit? Het dit enige simboliese betekenis gehad in Jesus se tyd. Wanneer was Jesus ons voete? Ek kry die idee dat dit vir Hom belangrik was of is. Maar ek weet nie hoekom?
|
|
|
Post by Admin on Oct 10, 2013 7:55:48 GMT 2
Hi thea.
Die basis van die voete was is dit:
Jesus wat die voete van die dissipels gewas het (Johannes 13:1-17) het plaasgevind net voor die laaste maaltyd (instelling van die nagmaal) en het betekenis vir ons op drie maniere. Vir Jesus was dit ‘n vertoning van sy nederigheid en diensbaarheid, die was van hulle voete, was in direkte teenstelling met die gesindhede van die dissipels in daardie tyd, en vir ons is voete was simbolies van ons rol in die liggaam van Christus.
Ek wil jou aanmoedig om die res van die stuk HIER te gaan lees, en dan hoop ek, dit beantwoord jou vraag.
Die link is growing-christ.blogspot.com/2013/10/voete-was.html
|
|