|
Post by Lambie193 on Feb 18, 2014 7:27:20 GMT 2
Goeie more.
Ek het hierdie jaar die ongelooflike voorreg om vir 'n groep graad 10's as 'n tiener dissipelskap leier op te tree. Een van die groot vrae wat uit my gesprekke met hulle uitgekom het, is hoekom ons aanhoudend moet bid, en konstant aan God en sy manier van lewe moet dink. Ek weet dit is as gevolg van ons sondige natuur, maar hoe verduidelik ek dit vir die kinders op so 'n manier dat hulle dit sal verstaan?
|
|