|
Post by lillyrose17 on Feb 28, 2014 8:12:17 GMT 2
Soos van julle dalk weet is dit was "rape awareness" week in amerika laas week. Iets wat my kom gryp het aan my hart was die grap wat van die mense dit maak. Hulle het 'n kreet geskryf wat die situasie aan spreek maar watse groot grap het dit nie in ontaard nie ?? Dit het my net laat besef hoe uncompassionate en uneducated mense is. Baie mense vertaan of weet nie wat is die impak op die slagoffer van 'n meisie of selfs 'n ou wat verkrag is nie. Die vlak van seer en pyn wat dit veroorsaak is vir mense onverstaanbaar.
So hoe hanteer ons sulke situasies. Hanteer ons mense soos Jesus sou ? Spreek ons situasies aan wat nie aan Jesus se manier van leef en dink en voel gelyk staan nie ?
|
|