|
Post by Admin on Feb 9, 2015 7:40:29 GMT 2
Goeie more!!
EK het hierdie forum, nou byna twee jaar gelede al begin, en ons as administrateurs was die afgelope tyd baie stil ... Die lewe en sy dinge kom bietjie in die pad partykeer.
Dit is nou 'n nuwe jaar, en soos gewoonlik, saam die nuwe jaar kom nuwe vrae ...
Die vraag kom van een van die leiers by ons gemeente ... Hoekom bid ons? Dit is lekker punt om te bespreek, want ek glo elke persoon het sy eie opinie ... So hoekom bid ons(jy) ...
Groete Admin
|
|